Delta Goodrem

Delta Goodrem
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Delta Lea Goodrem
Geboorte 9 November 1984 (1984-11-09)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Delta Goodrem (gebore 9 November 1984) is 'n Australiese aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hating Alison Ashley (2005) en in die televisiereekse Neighbours (1985), Hey Dad..! (1987), en North Shore (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy